Tuiste > Flieks > Julie & Julia

Julie & Julia

Wat ‘n heerlike kyk ervaring. Jy moet net nie honger wees in die fliek nie- dan gaan jy swaarkry, want die storielyn gaan oor kos. Gelukkig het ek dit gehoor en toe gaan eet voor die tyd.

Die fliek  is  ‘n samestelling van twee ware verhale . Die een uit die vroee geskiedenis en die ander uit die moderne gesk.

Opmerkings:

* Die regie was uitstekend. Dit vra baie insig om so storie ‘n sukses te maak .

* Meryl Streep was weer op haar beste .Die rol van die vrou wat sy gespeel het was die van ‘n lang vrou. So hulle het baie gedoen om haar lank te laat lyk. Een tegniek was om die spelers om met haar, korter mense te gebruik. Hulle het ook haar skoene verhoog . Sy het regtig ‘n goeie “run” hier as aktrise gehad.

* Die byklank van die proe en eet was om ‘n mens rasend van lus te maak, ook die beskrywings kan jou na die teaterstoel laat gryp.

Ek dink dat alle fliekliefhebbers die een moet sien. ‘n Goeie storie , waar die humor so gepas en goed geplaas is !

KategoriëFlieks Tags:
  1. Nog geen kommentaar nie.
  1. No trackbacks yet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: