Tuiste > Flieks > Departures – een van die beste flieks!

Departures – een van die beste flieks!

Ek en vroulief  het vanaand Departures gesien, wat ‘n fliekplesier!

Die hele “plot” is ongelooflik goed aanmekaar gesit en beplan. Elke sinskonstuksie en stukkie toneel het ‘n doel in die geheelbeeld van die verhaal. Dit gaan oor ‘n man wat sy lewe lank tjello speel- sy ouers het hom van kleins af  laat speel en hy was goed. Met aanmoediging word dit sy loopbaan- Dan gebeur daar iets wat sy loopbaan kelder en hy besef – Tjello is nie sy roeping nie , maar eerder sy genesing. “Fate” bepaal sy roeping as lykbesorger.  Die fliek gaan oor die lewe, hier en die vertrek daarvan! Dit gaan oor om te weet waar jy hoort en met passie ‘n verskil maak – al is dit nie in ander se oë nie.  Dit gaan oor liefde. Dit gaan oor menswees. Dit gaan oor vergifnis. Dit gaan oor respek – Ag die fliek is te “vol” om dit te beskryf-

Daar gebeur so baie dinge met jou in die fliek. Jy gaan deur soveel verskillende emosies.Die gehoor se emosies hetbeweeg van heerlik skaterlag tot ‘n ongelooflike stilte.   Ek het ‘met ‘n menswees vol vrede by die teater uitgegaan. Dis die gevoel waneer jy in koel water duik op ‘n warm dag en ‘n ongelooflike “ontspannende ” , koel en volmaakte ervaring het-

Ja,  die fliek het my ‘n gladde , ronde en mooi klippie in die hand gegee!!!! (as jy die fliek kyk sal jy die uitdrukking verstaan).

KategoriëFlieks Tags: ,
  1. Nog geen kommentaar nie.
  1. No trackbacks yet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: