Tuiste > Bybelse vrae > Bybelvasvrae met ‘n tikkie humor

Bybelvasvrae met ‘n tikkie humor

Soms goed om na die ligter kant van dinge te kyk – selfs goed wat vir ons belangrik is. Ek het die onderstaande humoristiese Bybelvrae raakgeloop: Geniet die onskuldige humor :

Q. What kind of man was Boaz before he married Ruth?
A. Ruthless.
Q. What do they call pastors in Germany?
A. German Shepherds.
Q. Who was the greatest financier in the Bible?
A. Noah. He was floating his stock while everyone else was in liquidation.
Q. Who was the greatest female financier in the Bible?
A. Pharaoh’s daughter. She went down to the bank of the Nile and drew out a little prophet.
Q. What kind of motor vehicles are in the Bible?
A. David’s Triumph was heard throughout the land. Also, probably a Honda, because the apostles were all in one Accord.
Q. Who was the greatest comedian in the Bible?
A. Samson. He brought the house down.
Q. What excuse did Adam give to his children as to why he no longer lived in Eden?
A. Your mother ate us out of house and home.
Q. Which servant of God was the most flagrant lawbreaker in the Bible?
A. Moses. He broke all 10 commandments at once.
Q. Which area of Palestine was especially wealthy?
A. The area around Jordan, the banks were always overflowing.
Q. Who is the greatest babysitter mentioned in the Bible?
A. David. He rocked Goliath to a very deep sleep.
Q. Which Bible character had no parents?
A. Joshua, son of Nun.
Q. Why didn’t they play cards on the Ark?
A. Because Noah was standing on the deck. (Groan …..)
PS. Did you know it’s a sin for a woman to make coffee? Yup, it’s in the Bible. It says … “He-brews”

  1. 01/06/2010 om 12:14

    Dis kostelik! En die blerrie Adam se nasate het nog niks verander nie – die gebrek aan takt is blykbaar geneties oordraagbaar!

    Like

  2. Flip
    03/06/2010 om 23:29

    het hierdie geniet, en het my beter laat voel, want dit kom nie met verwysings van waar in die bybel daarna verwys word nie! (iets waarop ek baie sleg is – die onthou, nou)
    Ek onthou nog ‘n paar van laerskool (die klassieke fenomeen van st3 grappies). Wie in die bybel was ‘n “DKW salespeson” – Lydia, natuurlik – die purpur verkoopster (nou hier gaan my oudedom geheim, want jy sal dit net snap as jy self DKW’s geken het) (daar sidetrack ek myself alweer, maar ek moet op hierdie punt sê, jy kan dit gaan luister op Johann se mense se website FMM.co.za (vir Franschhoek Motor Museum)
    En dan was daar mos in openbaring geskryf van al hierdie koreaanse “motors” in die rondte, toe daar voorspel is van “verskriklike dinge wat op die pad sal wees” (en nog iets van bang vir hoogtes?, dalk ‘n 1000cc “motor”??
    O ja, en voor Moses al die gebooie gebreek het, het hy mos nie te lekker gevoel nie, “he took a tablet and went up the mountain”??
    Ek was ook op my (jonk)dag ‘n onderwerp van ‘n bybelvasvrae – nl. “hierdie bybelboek verwys na een van die raadgewers se uitstaande kenmerk” – en die antwoord, natuurlik – FILIPPENSE!!! (eishhhh)

    Like

  3. Q
    04/06/2010 om 10:04

    @Skoor : Ja, en om te dink dat kos vir Eva so struikelblok was. Geen wonder dat die Eva geslag van vandag so lekker hulle Adams kan vet voer nie- Ai ons gene kom van vêr..

    @Flip: Ek het omtrent gelag oor die DKW storie. Ja ek onthou hom en dis “spot on” Iewers weet ek was daar ‘n rugby storie ook reeds in die Bybel van gepraat, maar my geheue het my nou in die steek gelaat. Ek onthou ook my Pa het so “help my trap” gehad Dink dit was ‘n “Moped”- so vale waarmee hy in die maer jare werk toe moes gaan, want in daai jare kon ons skaars een motor bekostig! Nou die ding het ook so “pur- pur” geloop! – Ek onthou ook dat iemand eenkeer gevrae het: Watter Bybelboek is na ‘n baie slim man vernoem? Kolossense (Kolos- sence)

    Like

  4. Jean
    01/03/2012 om 11:44

    Daar is nog Bybel-humor:

    Q: How tall were the Kings?
    A: 30cm, they were rulers

    Q: Who died of alcohol?
    A: Abel. Cain killed Abel.

    Like

  1. No trackbacks yet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: