Tuiste > Aktueel > Eerbaarheid! – “honour”

Eerbaarheid! – “honour”

Stef Delport stuur vir my die volgende uittreksel uit ‘n boek. So aan die begin van die nuwe 2011, deel ek dit graag!

In sy fiksie boek, City of Lies, vertel Cyrus Moore van die korrupsie en manipulasie wat in die Beggingsbanke en Finansiële sektor in Londen plaasgevind het voor die ineenstorting van 2008. Nicco, ‘n eerlike aandele-analis, word deur sy baas onder geweldige druk geplaas om vals analises en aanbevelings oor aandele te maak om sodoende hul prysvlakke te manipuleer sodat hulle miljoene ponde wins kan maak.  Hy gaan soek toe raad by ‘n baie wyse ou Japannees wat hom toe die raad

(sien onder) gee oor eerlikheid en eerbaarheid (Honour) in die lewe.

HONOUR

Men are the same the world over. There are men who have honour and men who do not.
This has been true for centuries past and will be true long after you and I are gone.
A man’s honour is worth more than the most beautiful wife, or the grandest house, or the finest title, or even the most revered job. For honour will outlast all these things.
A man of honour has nothing to fear because he will have truth on his side.
You must do what you believe to be right.

When you are an old man like me, and your time in this world is coming to an end, you will ask yourself one question – of this you can be sure.
It will not be how much money did you make, or how many possessions did you acquire.

Life is like a journey up a mountain in search of forbidden treasure.
There are many paths to choose and many treasures to find along the way.
In the end you will judge yourself not by how fast you reach the top,
or by how much treasure you gather along the way, but by the path you choose to get there.

And when it is time for you to leave this world, there will be only one thing you can take with you.
Throw it away, and you will never get it back.

(The City of Thieves  –  Cyrus Moore)

 

 

KategoriëAktueel Tags: , ,
  1. Son
    31/12/2010 om 16:58

    Wyse woorde. Vredevolle 2011 vir jou.

    Like

  2. Q
    06/01/2011 om 00:33

    Dankie Son! Mag jou jaar ook vol vreugde wees en mag jy nog heerlike skrywes op jou blog doen- Ons geniet dit !

    Like

  1. No trackbacks yet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: