Tuiste > Aktueel, Kommentaar > Om te reis

Om te reis

Van lankal af is ek letterlik en figuurlik ‘n reisiger.  Ek hou van reis! Ek hou van toer – Ek hou van beweeg! Ek het nog altyd te veel rooimiere om te lank stil te staan. Deesdae reis ek nie net om te kyk en te leer nie, maar ook om te vertel. Te vertel van die wonderlike boodskap van die Bybel.

In my reise kom ek baie mense tee. Sommige is gelukkig, ander is opgewonde, maar daar is baie mense met ‘n groot klomp hartseer in hulle. Daar is net so baie mense wat soekend is – wat vrae het. So ek het soms baie stories om te vertel. Baie waarnemings om te deel – Daarom het ek my blog se naam verander na die Reisiger. Ek het lank gewonder of ek nie maar net ‘n nuwe blog wil begin nie – tog daarteen besluit.

Behalwe van my “Bybel-reise”. is ek steeds ‘n student van die lewe , wat saam met ander soek na antwoorde oor die lewe.

Daarmee saam is ek en vroulief nog nie uit gereis nie- Ons sal altyd toeriste bly . Daar is veel plekke om te ontdek en te sien- soveel mense om te ontmoet!

As jy lus het kan jy saam met my reis!!

Groete

KategoriëAktueel, Kommentaar
  1. Nog geen kommentaar nie.
  1. No trackbacks yet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: